A+ Graad 0 en 1 Vol 1

   
   

 

   

A+ Graad 0 bestaan uit 6 programme met interaktiewe illustrasies en klankbane.

Beskrywing


Hierdie program bied honderde uitdagende oefeninge in elke afdeling aan waarin u kind homself/haarself kan uitleef en bemeester. Die moeilikheidsvlak word outomaties beheer en aangepas volgens u kind se prestasie. n Bonusspeletjie verskyn as toegif wat ook u kind se denke en konsentrasie stimuleer.

Die databasis van die program kan tot 1,000 name stoor. Die uitslae van voltooide oefeninge word op n daaglikse basis teenoor die name van die leerders gestoor vir ontleding wat besigtig kan word om vas te stel wat die leerder se sterk of swak punt is.

Inhoud

 
5 in 1 beproefde metodes om punte te verbeter.
Plaaslik ontwikkelde opvoedkundige sagteware
Pakket laat u kind toe om op eie stoom die oefeninge te doen sonder aansporing.
Program konsentreer op die 5 basiese fundamentele vaardighede wat elke kind in sy lewe nodig het, om te ontwikkel soos; wiskunde, spelling, denke, geheue en lees.

 

 Klik op enige van die pakkette om meer te sien waaroor dit gaan:
A+ Kleuter Volume 1 A+ Kleuter Volume 2
A+ Graad 0 en 1 Volume 1 A+ Grd 1 Volume 2
A+ Grd 2-3 Volume 1 A+ Grd 2
A+ Grd 3 Volume 2 A+ Grd 4-5 Volume 1
A+ Grd 4 Volume 2 A+ Grd 5 Volume 2
A+ Grd 6-7 Volume 1    
 
A+ Lees Volume 1 A+ Spelling Volume 1
 
Tyd vir tafels 1 -10 Kopkrappers 4 - 12

 

 

 

Met trots ontwerp en onderhou deur GSD POTCH - Die WEB mense...
www.gsdpotch.com