A+ Graad 2 en 3 Vol 1

   
   

 

   

A+ Graad 2 – 3 Volume 1 bestaan uit 13 afdelings met interaktiewe illustrasies en klankbane.

Beskrywing


Die program fokus op die ontwikkeling van basiese leervaardighede. In alle afdelings word die moeilikheidsvlakke beheer deur ons ‘aangepaste leer stelsel’ waar die leerder bevorder word na ‘n hoër vlak na ‘n konstante uitslag van 80% en meer. Die moeilikheidsvlakke is tydbeheer en kan ook per hand aangepas word.

Ouers en onderwysers sal verheug wees om te weet dat alle uitslae gestoor word teenoor die naam van elke leerder op ‘n daaglikse basis. Die analise van die leerder kan besigtig word om vas te stel waar die swak en sterk punte in die verskillende leerareas is.

Inhoud
 
Wiskunde (Vermenigvuldiging – 2x tot 5x Tafels, Optelsomme – hoofrekene met enkel of dubbelsyfer waardes, Aftreksomme – in veerpyltjie formaat, Woordsomme – honderde oefeninge.)
Spelling (Honderde 4 tot 10-letter woorde word om-die-beurt gevra)
Denke (Laterale denke – 50 doolhowe, Assosiasie – 300 prentjies)
Geheue (met klanke – honderde instrumentele volgordes, met prentjies – honderde prentjies)

Lees (Rympies en vrae – 30 populęre rympies)

Enkelvoudige en meervoudige woorde – 600 woorde, lees met begrip – 150 waar of vals antwoorde)
“n Uitdrukbare Vorderingsverslag vir elke leerder.
 

 Klik op enige van die pakkette om meer te sien waaroor dit gaan:
A+ Kleuter Volume 1 A+ Kleuter Volume 2
A+ Graad 0 en 1 Volume 1 A+ Grd 1 Volume 2
A+ Grd 2-3 Volume 1 A+ Grd 2
A+ Grd 3 Volume 2 A+ Grd 4-5 Volume 1
A+ Grd 4 Volume 2 A+ Grd 5 Volume 2
A+ Grd 6-7 Volume 1    
 
A+ Lees Volume 1 A+ Spelling Volume 1
 
Tyd vir tafels 1 -10 Kopkrappers 4 - 12

 

 

 

Met trots ontwerp en onderhou deur GSD POTCH - Die WEB mense...
www.gsdpotch.com