A+ Graad 4 en 5 Vol 1

   
   

 

   

A+ Graad 4-5 Volume 1 bestaan uit 9 tweetalige programme en word in speletjiesformaat aangebied..

Beskrywing


Die program fokus op die ontwikkeling van basiese vaardighede en alle afdelings word beheer deur ons ‘aanpasbare leer stelsel’ wat die moeilikheidsvlak verstel volgens die kind se prestasie. Die moeilikheidsvlak word aangepas sodra die leerder elke oefening 80% en meer verdien het, dan word die leerder bevorder na ‘n hoër vlak. Die vlakke verskil ten opsigte van tydverskil. Die moeilikheidsvlak kan ook per hand verstel word.

Ouers en onderwysers sal verheug wees om te weet dat alle uitslae gestoor word teenoor die naam van elke leerder op ‘n daaglikse basis. Die analise van die leerder kan besigtig word om vas te stel waar die swak en sterk punte in die verskillende leer-areas is.

Inhoud
 
Lees – (70 leesstukke), lees met begrip, lees met konsentrasie (spoedlees)
Wiskunde – Vermenigvuldiging (2x tot 12x tafels), Deling, Optelsomme, Aftreksomme (hoofrekene), en 300 woordsomme.
Spelling – Honderde woorde wat om-die-beurt verskyn, kies die korrekte woord uit veelvuldige antwoorde.
Denke – Foto-legkaarte
Geheue – met woorde en syfers
‘n Uitdrukbare Vorderingsverslag vir elke kind beskikbaar.
 

 Klik op enige van die pakkette om meer te sien waaroor dit gaan:
A+ Kleuter Volume 1 A+ Kleuter Volume 2
A+ Graad 0 en 1 Volume 1 A+ Grd 1 Volume 2
A+ Grd 2-3 Volume 1 A+ Grd 2
A+ Grd 3 Volume 2 A+ Grd 4-5 Volume 1
A+ Grd 4 Volume 2 A+ Grd 5 Volume 2
A+ Grd 6-7 Volume 1    
 
A+ Lees Volume 1 A+ Spelling Volume 1
 
Tyd vir tafels 1 -10 Kopkrappers 4 - 12

 

 

 

Met trots ontwerp en onderhou deur GSD POTCH - Die WEB mense...
www.gsdpotch.com