A+ Kleuter Vol 1

   
   

 

   

A+ Kleuter bestaan uit 9 afdelings met interaktiewe illustrasies en klankbaan.

Die inhoud van die sagteware fokus op bou van vaardighede met ‘n onafhanklike inslag. Dit verbeter konsentrasie, hand-oog-koördinasie, rekenaar geletterdheid, syfer en letter konsepte asook woordeskat.

Die program gee die ouers en onderwysers toegang tot ‘n vorderingsverslag wat die leerder se geskiedenis van uitslae per afdeling aandui deur middel van ‘n analitiese kaart met grafieke.

Alle afdelings (behalwe die inkleurboek) het moeilikheidsgraadvlakke wat per hand of outomaties gestel word deur konstante verbetering van uitslae behaal. Die programme is gebruikersvriendelik en geskik vir voorskoolse kleuters tot die ouderdom van 5 jaar.

Inhoud:
Taal: woordeskat en voorwerp identifisering (4 temas)
Geheue ; visuele geheue (speletjies formaat)
Denke ; visuele ontleding en sintese (legkaarte), assosiasie
Persepsie ; visuele diskriminasie, rigting oriëntasie en liggaamsbewustheid
Wiskunde ; telvaardighede, syfer-erkenning en syfersimbole
Vorderingsverslag met vaardigheidsontleding
 

 Klik op enige van die pakkette om meer te sien waaroor dit gaan:
A+ Kleuter Volume 1 A+ Kleuter Volume 2
A+ Graad 0 en 1 Volume 1 A+ Grd 1 Volume 2
A+ Grd 2-3 Volume 1 A+ Grd 2
A+ Grd 3 Volume 2 A+ Grd 4-5 Volume 1
A+ Grd 4 Volume 2 A+ Grd 5 Volume 2
A+ Grd 6-7 Volume 1    
 
A+ Lees Volume 1 A+ Spelling Volume 1
 
Tyd vir tafels 1 -10 Kopkrappers 4 - 12

 

 

 

Met trots ontwerp en onderhou deur GSD POTCH - Die WEB mense...
www.gsdpotch.com