A+ Lees

   
   

 

   

Die program voorsien die leerder van verskeie oefeninge en aktiwiteite om sy/haar leesvaardigheid te ontwikkel of te verbeter en sal die leerder se leesspoed dramaties verhoog in n kort periode terwyl hulle speel.

Daar is 13 aktiwiteite met 3 vlakke van moeilikheidsgraad, nl. Beginner, Gevorderd en Kenner.

n Uitdrukbare vorderingsverslag en ontledingskaart per leerder is beskikbaar.

n Databasis stoor tot 1,000 leerders se name onder elke afdeling van die program.

In teorie is daar geen beperking in die leespoed verstellings nie.

Inhoud


Ek leer lees (Kleuter tot Graad 1) 10 Lees-vir-my prentjie-stories

Soek die woord (Kleuter tot Graad 5) Raai die woord of sink

Oogoefeninge (Kleuter tot Graad 7)
 
Soek en vind (identifiseer versteekte prentjies)
Teikenskiet (oefen oogspiere)
Oogspanwydte (verbeter oogspanwydte)
Verbind die kolletjies (volg die nommers)

Leesoefeninge (Kleuter tot Graad 7)
 
Redigering van leesstukke (vind al die foute in n leesstuk)
Hoeveel letters? (tel die letters)
Woordvang (spoedlees)
Rangskik alfabeties

Spoedlees (Graad 4 tot 7)
 
Spoedlees oefeninge
Spoedlees begripstoets
Woordspoed (spoedlees speletjie)

 Klik op enige van die pakkette om meer te sien waaroor dit gaan:
A+ Kleuter Volume 1 A+ Kleuter Volume 2
A+ Graad 0 en 1 Volume 1 A+ Grd 1 Volume 2
A+ Grd 2-3 Volume 1 A+ Grd 2
A+ Grd 3 Volume 2 A+ Grd 4-5 Volume 1
A+ Grd 4 Volume 2 A+ Grd 5 Volume 2
A+ Grd 6-7 Volume 1    
 
A+ Lees Volume 1 A+ Spelling Volume 1
 
Tyd vir tafels 1 -10 Kopkrappers 4 - 12

 

Buy

 

 

Met trots ontwerp en onderhou deur GSD POTCH - Die WEB mense...
www.gsdpotch.com