Tyd vir tafels 1 -10

   
   
 
   

Om maaltafels te leer was nog nooit so maklik en vol pret met oorspronklike vermenigvuldiging speletjies en oefeninge nie. Die program help u kind om maaltafels in n ontspanne atmosfeer te leer terwyl hy/sy speel.

Die interaktiewe 3-D opsieblad is spesiaal vir kinders ontwerp om n gemoedelike atmosfeer te skep en is kindervriendelik en daarom is dit maklik om te gebruik. Die gebruik van helder kleure in die grafika en animasies maak die program meer ontvanklik vir die leerder wanneer hulle die program gebruik.

Tyd vir Tafels is die boublok vir ander leerareas soos wiskunde en wetenskap, sonder n soliede basiese beginsel van wiskunde sal die leerder op n latere stadium dit moeiliker vind om wiskunde te verstaan en te bemeester.

Inhoud
 
5 Pretbelaaide vermenigvuldiging en veelvoude speletjies (Wiskunde ballonne, Goudkoors, Numix, X-legkaarte en Kaasmaal)
Leer Maaltafels area Interaktiewe kaart
Interaktiewe werkkaarte (Spoed en akkuraatheidstoetse, Die leerder kan sy eie maaltafels kies om in te sluit by die oefening, duisende kombinasies)
Vorderingsverslag met kaarte, grafieke en verslae.
Uitdrukbare flitskaarte stel (ontwerp met 12 beroemde wiskundiges se afdrukke op, vanaf 1x tot 12x tafel)
Akkuraatheid / spoedtoetse (moniteer reaksietyd oor n tydperk om spoed verbetering vas te stel)
Verstelbare moeilikheidsgraad vlakke.
 

 Klik op enige van die pakkette om meer te sien waaroor dit gaan:
A+ Kleuter Volume 1 A+ Kleuter Volume 2
A+ Graad 0 en 1 Volume 1 A+ Grd 1 Volume 2
A+ Grd 2-3 Volume 1 A+ Grd 2
A+ Grd 3 Volume 2 A+ Grd 4-5 Volume 1
A+ Grd 4 Volume 2 A+ Grd 5 Volume 2
A+ Grd 6-7 Volume 1    
 
A+ Lees Volume 1 A+ Spelling Volume 1
 
Tyd vir tafels 1 -10 Kopkrappers 4 - 12

 

 

 

Met trots ontwerp en onderhou deur GSD POTCH - Die WEB mense...
www.gsdpotch.com