Welkom by ons 123 Slim aflaai skerm.

Kies die pakket wat u kind se behoeftes vervat:

Neem Kennis:
U kan enige van die onderstaande pakkette aflaai en GRATIS gebruik vir 7 dae sonder enige beperkings en dan 'n SLIM keuse maak…

123-Slim Junior Sagteware Pakket

R1,400.00 R800.00

123 Slim Junior is ‘n sub set van die volledige 123 Slim reeks wat bestaan uit 7 geselekteerde programme verpak en gekategoriseer in Wiskunde, Lees met Begripstoetse, Spelling, Korttermyn geheue, Konsentrasie, Logiese denke en Kognitiewe denke in oefeninge.

KERN KENMERKE

123-Slim Senior Sagteware Pakket

R1,400.00 R800.00

123 Slim Senior is ‘n sub set van die volledige 123 Slim reeks wat bestaan uit 6 geselekteerde programme verpak en gekategoriseer in Wiskunde, Lees met Begripstoetse, Spelling, Korttermyn geheue, Konsentrasie, Logiese denke en Kognitiewe denke in oefeninge. Vir leerders van Gr4 tot Gr7.

KERN KENMERKE

123-Slim Afrikaanse Pakket Volledig

R3,000.00 R1,500.00

123 Slim is ‘n opvoedkundige reeks wat bestaan uit 15 geselekteerde programme verpak en gekategoriseer in Wiskunde, Lees met Begripstoetse, Spelling, Korttermyn geheue, Konsentrasie, Logiese denke en Kognitiewe denke in oefeninge.


KERN KENMERKE

123 SLIM OPVOEDKUNDIGE SUITE

R3,999.00 R2,199.00

Ons 123 Slim Suite is die mees omvattende opvoedkundige sagteware produk in Suid-Afrika en maak voorsiening vir voorskoolse leerders tot graad 7 leerders. Uiters geskik vir kinders tussen 3 en 13 jaar oud. Al 20 die 123 Suite modules is beskikbaar in Afrikaans en Engels.

KERN KENMERKE

BAIE BELANGRIK:

  • Al die pakkette is 7 dae ten volle bruikbaar. Dit kan SLEGS op Windows operateur stelsels werk.
  • Kostes is eenmalig GEEN jaar tot jaar kostes en geen versteekte kostes of fynskrif nie. Geen internet nodig na installasie nie.