123 SUITE (Afr & Eng) 20 Programme


Koste

123 Sagteware: R

Lisensiekoste: R


Korting

123 Sagteware korting: R

Korting op lisensies: R


Totaal: R

Neem asseblief kennis dat:

  • Lisensies nie oordraagbaar is na privaat individue buite die opleidingsinstansie nie.
  • Lisensies nie oordraagbaar is van een rekenaar na ‘n ander rekenaar nie.
  • Geen jaarlikse lisensiefooie word gehef nie, behalwe as die rekenaar/s opgegradeer en of die hardeskywe vervang of geformateer moet word.
  • In dié gevalle verval slegs die betrokke lisensie van die geaffekteerde rekenaar en ‘n nuwe lisensie moet weer aangeskaf word @ R400 per lisensie.
  • Indien die rekenaars instand gehou word, die lisensies geldig sal wees vir jarelange gebruik solank as wat die programme op die rekenaars se hardeskywe is.
  • 123 SUITE ideaal is vir netwerkstelsels.
  • ‘n Klankstelsel of oorfone gekoppel moet wees.

E-pos asseblief aanvaardingsbewys aan info@123-slim.co.za by aanvaarding van kwotasie. Kwotasie is geldig vir 14 dae.