123 SLIM VIR SKOLE

Prys: R2199 – SPAAR R1800.00, TOTALE Kombo – R2499.00

Aandag alle skoolhoofde, beheerliggaam en onderwysers.

Wat behels die 123 Slim Suite wat spesiaal geformuleer is vir laerskole?
123 Slim Suite is die mees omvangryke Afrikaanse sagteware produk in Suid Afrika wat vanaf voorskoolse kleuters tot graad 7 akkommodeer. Die program reeks speel af in ‘n pret belaaide klimaat met ‘n opvoedkundige benadering.

Elke speel en leer program stel die leerder in-staat om sy persoonlike beste te lewer wat weer uitdagings stel om die oefeninge te voltooi terwyl die leerder die spel positief benader en dit baie geniet.

Hierdie sagteware is geskik vir alle hoofstroom leerders wat in die proses is om hul fundamentele leervaardighede te ontwikkel en toe te pas asook om hul konsentrasie vlakke te verhoog. 123 Slim suite is ook ideaal vir die gebruik van remediëring by leerders met leer en lees probleme of wat nie syfervaardig is nie.

Dit is die mees omvattende opvoedkundige sagteware produk in Suid-Afrika en maak voorsiening vir voorskoolse leerders tot graad 7 leerders. Uiters geskik vir kinders tussen 3 en 13 jaar oud.

Die 123 Slim Suite is uiters effektief van grondslagfase tot senior primêre fase met:

  • Wiskunde
  • Lees
  • Spelling
  • Maaltafels
  • Kreatiwiteit
  • Geheue
  • Denke
  • Probleemoplossings
  • Konsentrasie   

Die 123 Suite sagteware word met lof aanbeveel deur die Noord-Wes Universiteit se kinderontwikkeling en opvoedkunde departement wat die sagteware ontleed het en dit uiters geskik vind vir kinderontwikkeling.

123-Slim word reeds gebruik met groot sukses in vele skole

Al 20 die 123 Suite modules is beskikbaar in Afrikaans en Engels.

KERN KENMERKE

  • 200 + leervaardighede en ontwikkelings areas van voorskools tot graad 7
  • Duisende oefeninge in ‘n speelagtige omgewing
  • Massiewe databasis van inhoud met ewekansige vrae
  • Selfassessering en onmiddellike resultate
  • Positiewe terugvoer en instruksie klankbane
  • Aanpasbare leerstelsel – verhoog / verlaag die moeilikheidsgraad
  • Pret om te leer met kleurvolle grafika en kreatiewe oefeninge
  • Ouers of onderwysers kan die vordering van die leerder monitor
  • Alle speletjies, en alle aktiwiteite is tweetalig (Afrikaans en Engels)
  • Een installasie en een registrasie ontsluit alle programme
  • Gekonsolideerde uitleg en gerieflike kindervriendelike kiesblad
  • Ontwerp om kindervriendelik en logies te wees
  • Ideaal vir skole en ons 123 Suite is ook geskik vir tuisgebruikers
  • Databasis kan tot 2000 leerders se eie profiele per program/rekenaar ondersteun
  •  

Kontak ons vandag by 018 294 4882 (k/u) of sales@123-slim.co.za en ons stuur vir ‘n u ‘n GRATIS PAKKET wat u op al die skool rekenaars kan installeer of u kan dit aflaai ons sal die skakel voorsien as u ons kontak.

U kry die volledige 123-Slim Suite pakket met al 20 modules Afrikaans en Engels vir volle gebruik vir 7-dae. 

In die gratis 7 dae periode kan u leerders daarmee speel en begin leer. U kan dan self daarna die “slim” keuse maak en ons kontak vir ‘n formele kwotasie. Indien u sou belangstel, wat ons weet u sal, bied ons u dan ‘n werklik bekostigbare eenmalige lisensie prys per rekenaar… Sleutel net die lisensie kode in en alles is weer soos normaal maar dan is die pakket op elke rekenaar geaktiveer en kan die leerders tot 30% verbetering toon in areas soos wiskunde en lees. SIEN IS GLO!!!! 

Kry ‘n gratis kwotasie vandag nog of kontak ons vir ‘n gratis 7-dae installasie pakket en sien vir uself. U kan dit ook aanlyn aflaai en installeer. Ons sal vir u die aflaai skakel voorsien as u ons kontak daarvoor.  

Moet nie wag nie maak vandag die slimste keuse nog vir u kinders…  

Vir slegs R2199.00 u skool spaar R1800.00, TOTALE 123 Slim Suite Combo – R2499.00 vir eerste pakket en daarna gee ons u ‘n BAIE bekostigbare prys per lisensie per rekenaar verder. Ideaal vir ‘n-Computing omgewings. Die sagteware het klank die leerders moet net eie oorfone saambring of ons kan ook verskaf op versoek.